Category:Matriek

Hoërskoon Nylstroom 1988 Matrieks hou rëunie, die naweek van 31 Okt - 1 Nov '08 te Klein Kariba. Stuur asb jou besonderhede vir (Corlia) of skakel Cornel by: 0825584143

Elke gesin bespreek sy eie akkommodasie vir die naweek, daar sal Vrydag aand 'n Bring en Braai plaasvind in die Lapa en saterdag word daar heerlik saam gekuier, met 'n Ete Saterdag aand in die Saal.

Sit asb al jou skool foto's op 'n cd, ons gaan dit vertoon tydens saterdag se verrigtinge. Die kostes omtrent die geleentheid sal later aan jou deur gegee word.

Enige voorstelle en idees is welkom,laat weet asb. almal met wie jy kontak het van die planne, ons gaan probeer om almal daar te kry!!!

Pages in category "Matriek"

The following 2 pages are in this category, out of 2 total.