SupaRugby.com
About SupaRugby.com
Die Blou Bulle se Eric Sauls (hoofafrigter) en Nico Serfontein is Donderdag op George tydens die vergadering van SA Rugby se Interim dagbestuur saam met Johan Pienaar as die afrigters van die SA onder 20-span aangewys.

